Resolution-klas duikboot

Die Resolution-klasduikboot is die eerste klas van kernaangedrewe ballistiese missielduikbote van die Britse Vloot. Daar is vier duikbote in die klas gebou en hulle was toegerus met Polarismissiele. Die aanvanklike bestelling was vir vyf, maar dit is na vier verminder deur die Arbeiderregering wat in 1964 in Brittanje aan bewind gekom het.

HMS Resolution in 1977

Developed by StudentB